Is ons voorbereid, wakker en gereed om oor Jesus te praat? Leef ons op 'n manier wat mense aanspoor om ons te vra vir die rede vir die hoop wat ons het? Saam as God se mense, vandag en elke dag, het ons Godgegewe geleenthede om ons geloof te deel. Hoe kan ons doelbewus lewe om die meeste van elke geleentheid te maak? Here dankie dat U uit U groot liefde vir ons U Seun, Jesus gestuur het, wat ons op sy beurt stuur.
(Phil Timson, HOPE-jeugdirekteur)