In Handelinge word ons vertel dat die kerk die guns van al die mense geniet het. Watter reputasie het jou kerk – streng? kliek? onwerklik? veroordelend? Of word dit as warm en verwelkomend vir almal in jou gemeenskap beskou? Is dit 'n plek wat God se goedheid wys? God se genade is wonderlik – dit kan enigiemand bereik. Laat dit ons harte vul.
(Steve Botham, Wêreldgebedsentrum)