Loop by enige boekwinkel by 'n lughawe of stasie in en jy sal 'n wye verskeidenheid boeke ontdek wat raad gee oor hoe om 'n beter mens te wees. Die Psalms voorsien ons van antieke en goed bewese wysheid. Ons word uitgenooi om ons vertroue in God te stel en Hom te vra om ons leermeester te wees, vir die hele lewe. En dit is wat ons geroep is om vir die wêreld te model.
(Geskryf deur Paul Wooley, Bybelgenootskap)