18- tot 35-jariges is die vermiste generasie genoem. Hulle het die kerkgebou verlaat en pas nie by tradisionele strukture in nie. Maar die Talking Jesus-navorsing (www.talkingjesus.org) sê hulle is baie oop vir gesprekke oor Jesus.
(geskryf deur Kiera Phyo, Tearfund)