'U Koninkryk kom' is 'n wêreldwye gebedsbeweging wat Christene regoor die wêreld nooi om tussen Hemelvaart en Pinkster te bid vir meer mense om Jesus Christus te leer ken. Wat begin het as 'n uitnodiging van die Aartsbiskoppe van Canterbury en York in 2016 aan die Kerk van Engeland het gegroei tot 'n internasionale en ekumeniese oproep tot gebed. Die hoop is dat: 1) mense hulle sal verbind om saam met God se wêreldwye familie te bid - as 'n kerk, individueel of as 'n gesin; 2) kerke sal gebedsgeleenthede hou, soos 24-7 gebed, gebedstasies en gebedswandelings, regoor die VK en in ander dele van die wêreld; 3) mense sal deur gebed deur die Heilige Gees bemagtig word en nuwe vertroue vind om getuies vir Jesus Christus te wees. Sien Justin Welby se video- uitnodiging op