Vrydagfokus – gebed vir 'verlore kinders'

In Lukas 15:11-24 vertel Jesus die verhaal van die verlore seun wat sy pa verwerp en die huis verlaat het. Maar sy pa het hom ingewag en hom met ’n partytjie by die huis verwelkom! Baie van ons ken verlore kinders. Kom ons verbind ons om te bid dat hulle huis toe sal kom; dat hulle dalk 'tot hul sinne kan kom' en besef dat hul liefdevolle hemelse Vader wag om hulle terug te verwelkom.

(geskryf deur Jane Holloway, World Prayer Centre)

  • Pray: Heavenly Father, we thank You for Your generous love and grace to us. We bring before You the prodigals we know. We ask for You to have mercy - on us and on them. We pray that they may hear Your call to come home. Give us open hearts and open homes to welcome them back. Amen.