Print this page

Releasing the Fire: Healing on the Streets - HOTS

In samewerking met Healing on the Streets sal sendingspanne van regoor die VK vanaf The Cornerstone, Leyton na Olympic Live Sites en ander feesgeleenthede in die omgewing van die Olimpiese Park uitgestuur word. Vanaf Saterdag 28 Julie tot 12 Augustus sal daar elke dag twee oefensessies wees in die oggend van 10vm - 12nm en in die middag van 2nm - 4nm. Die
organiseerders van hierdie kragtige getuienis aan Londen van God se krag en liefde nooi Christene uit om deel te wees van wat Hy op hierdie tydstip doen. Basiese opleiding word verskaf vir diegene wat inteken by http://www.londonsburning2012.org.uk/group/group.aspx?id=183494 en Christene wat reeds deel is van HOTS in hul plaaslike gemeenskappe word welkom om aan te sluit by die Londen span saam met die datums en tye wat hulle graag wil kom. Hulle hoef net die organiseerders te e-pos met die datums en tye wat hulle graag wil kom na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Bid: dat baie wat nog nooit vantevore deel was van Healing on the Streets nie sal inskryf vir basiese opleiding en God se krag en liefde in die komende weke sal ervaar. (SoS.8:6)

Meer: http://www.londonsburning2012.org.uk/group/group.aspx?id=183494