’n Verslag in opdrag van die Gelykheids- en Menseregtekommissie (EMK) beveel aan dat kinders vanaf die ouderdom van 11 gevra moet word of hulle homoseksueel is en dat rekords gehou moet word van diegene wat onseker is oor of hul seksualiteit 'bevraagteken'. Die verslag is gedoen in 'n poging om onderwysers, verpleegsters en jeugwerkers aan te moedig om die ontwikkeling van jongmense se seksuele identiteit te begin monitor. Die doel van die monitering sou wees om "lig te werp op die kompleksiteite van jongmense se ontwikkelende seksuele oriëntasie en hoe dit hulle kan benadeel." Die verslag het voorgestel dat dit beide 'prakties en eties' moontlik is om kinders so jonk as 11 oor hul seksuele oriëntasie te ondervra, indien nodig sonder ouerlike toestemming. Die verslag het in sommige kringe kommer uitgelok.
Bid: vir die owerhede en daar skynbare obsessie met seksualiteit veral met die jongmense. (1Kor.6:12&6:18)
Meer: http://www.christianconcern.com/our-concerns/sexual-orientation/equality-commission-wants-teachers-to-ask-children-if-they-are-homos