Godsdiens 'pas nie meer in by die hedendaagse lewe nie'

'n Studie van die Kerk van Engeland het bevind dat kerkbywoning in die VK oor die afgelope 40 jaar met 50% gedaal het, en Eerwaarde Kanon Dr Jeni Parsons van Gloucester het gedink gemeentes val weens groot druk: 'Druk om geld te kry om die verband te betaal of huur, druk om hul kinders by sokker te kry, of sommer om op Sondae te werk.' sy het gesê: 'Mense se lewens verskil so dat ons ons kerk beskikbaar moet stel wanneer hulle gereed is, nie wanneer ons gereed is nie.' Sy het bygevoeg Sondagoggenddiensbywoning is laag, maar 'baie groot' vir doop, troues en begrafnisse.

Bid: dat God Sy kerk sal toerus en in staat sal stel om toepaslik aan die geestelike en emosionele behoeftes van 2011 in die Britse Eilande te voldoen. (Mt.5:16)

Meer: http://www.bbc.co.uk/news/uk-england-gloucestershire-14395228