Print this page

Gebede in Londen vir genesing van Brittanje

Global Day of Prayer London sameroeper Jonathan Oloyede doen 'n beroep op Christene om voor te berei vir 'n Nasionale Dag van Gebed by West Ham Stadium 13 Junie 14:00 'Soos ons mense gevra het om plaaslik in ons distrikte bymekaar te kom, vra ons ook die hele nasie om te kom af na West Ham-stadion 13 Junie om die nasie voor te berei vir wat kom. Ons vra God om 'n Nuwe Brittanje oop te maak, dat dit nie meer Gebroke Brittanje moet wees nie, maar dat dit genees moet word. Ons nooi kerke uit om na West Ham te kom en 'n afvaardiging te stuur om as 'n kerkfamilie af te kom en by duisende ander mense te kom aansluit terwyl ons bid 'Here genees ons land.' Aanbiddingsleiers sluit in Graham Kendrick, Noel Robinson, Godfrey Birtil, All Souls Orchestra en Beverley Trotman. 'Ons doen 'n beroep op elke kerk in die land om een dag in die maand te neem waar hulle sal bid en vas'

Bid: dat God deur ons land sal beweeg en Sy Kerk in die eenheid bring van onophoudelike gebed vir ons gemeenskappe en mekaar. (2Kr.7:14)

Meer: http://www.gdoplondon.com/news/gdop_pentecost_prayers_to_heal_britain.htm