Olimpiese Park Gebedswandeling

Jy word uitgenooi om op die eerste Saterdag van 2012 by Christene van Oos-Londen aan te sluit in 'n Gebedswandeling van die Olimpiese Park. Saterdag 7 Januarie 2012 10:00 - 12:00 middag. Die hele roete is ongeveer 1,5 myl en daar word verwag dat die gebedstap tussen een en 'n half tot twee uur sal duur, met stilhouplekke vir gebed by sleutelpunte. Lede van die Meer as Goud-gebedspan en ander sal lei in gebed vir die Olimpiese Spele, Paralimpiese Spele en die hoof Olimpiese terrein. Nie nodig om te bespreek nie - daag net op! Volledige besonderhede van waar om te ontmoet, vervoer en parkering kan gevind word op die 'Meer'-skakel. Vir diegene wat dit nie kan bywoon nie, bid asseblief saam met hulle waar jy ook al is.'

Bid: vir almal wat saamkom om te bid dat God hulle gebede sal lei. (Ps.25:5)

Meer: http://prayerforum.org/news/national/olympic-park-prayer-walk/