Print this page

Militêre Christelike Organisasies (MCO's)

6 November sal 'n Nasionale Dag van Gebed vir ons Weermag wees. 'n Aantal Christelike organisasies ondersteun die gewapende magte van die Verenigde Koninkryk en werk nou saam met die diens kapelane. Hierdie organisasies sluit in die Weermag se Christen Unie; ander kan gesien word by www.afcu.org.uk. Al hierdie organisasies werk saam om Christene wat binne die Weermag dien, aan te moedig, om vir hulle te bid, te evangeliseer, Bybelonderrig en -studies en Christelike hulpbronne te verskaf, om huwelike en gesinslewe te ondersteun en om dissipelskap en geestelike groei aan te moedig. Daar is ook skakels na Christene van ander gewapende magte, deur Military Missions International. Daar is tot dusver 120 Militêre Christelike Genootskappe (MCF's) wêreldwyd en hulle begeer om die vorming van meer MCF's aan te moedig om Christene in Gewapende Magte regoor die wêreld te ondersteun en toe te rus.

Bid: vir die werk van al hierdie MCO's in diens van ons Weermag (Heb.12:11)

Meer: www.militarychristians.org.uk