Huwelik en gesinsverbrokkeling

Dit is onmoontlik om die gety van huwelike en gesinsverbrokkeling te keer. Is dit? Dit is die tema van die Family Education Trust AJV en Konferensie vanjaar. Sir Paul Coleridge, wat 'n senior regter in die Gesinsafdeling van die Hooggeregshof is, en wat aangevoer het dat die bevordering van die huwelik as 'die goue standaard' van gesinstrukture lankal tyd is, sal die konferensie toespreek. Dr Arik Sigman, 'n genoot van die Royal Society of Medicine en 'n genoot van die British Psychological Society, sal ook aan die woord wees. Hy sal praat oor sy boek 'The Spoiled Generation: restouring adult Authority in child development'. Lisa Bullivant sal ook praat oor haar dapper openbare standpunt teen onvanpaste seksvoorligting by haar dogter se laerskool. Die Family Education Trust AJV en Konferensie word hierdie Saterdag 26 Junie in Londen gehou.

Bid: vir diegene wat hierdie konferensie bywoon, dat hulle en ander ingeligte mening oor die herstel van familie en huwelik sal ontvang. (1Ti.3:4)

Meer: http://www.anglican-mainstream.net/2010/06/11/turning-the-tide-of-marriage-and-family-break-down-is-impossible-or-is-it/