Christene genooi om 'Join The Party'

Christene moet nie net in die komende algemene verkiesing stem nie, maar poog om die politieke stelsel van binne af te beïnvloed as partylede, plaaslike raadslede en selfs LP's, volgens 'n veldtog wat Dinsdag van stapel gestuur is. 'Join The Party' is geloods deur Christians in Politics, die polities neutrale sambreelorganisasie wat gesamentlik besit word deur die Christian Socialist Movement, die Conservative Christian Fellowship en die Liberal Democrat Christian Forum. Dit moedig Christene aan om verder as skree van die kantlyn te kom en om deel te word van die politieke proses. Die veldtog word van stapel gestuur met videogrepe van die drie hoofpartyleiers en die aartsbiskop van York wat beskikbaar is by Christians in Politics www.christiansinpolitics.org.uk/home . In sy videogreep moedig die Aartsbiskop van York Regs Eerw. John Sentamu aan
Christene 'om te stem, om betrokke te raak, om te gesels, om te bespreek' en sê 'dit maak baie saak as almal van ons wat in staat is om ons demokratiese reg uit te oefen in staat is om uit te draai'.

Bid: dat God se genade en leiding gegee mag word aan almal wat betrokke is by die 6 Mei verkiesingsproses. (1Kon.4:29)

Meer: http://www.christiantoday.com/article/christians.invited.to.join.the.party/25650.htm