’n Driejarige seuntjie is deur sy versorger geleer dat wanneer hy groot is hy met ’n seun of meisie sal kan trou. Die seun se identiteit word beskerm, maar sy ouer het 'n brief aan 'n plaaslike koerant oor die voorval geskryf. 'In antwoord op my driejarige seun se vraag oor wat 'n huwelik is, het ek vir hom gesê dit was wanneer 'n man en vrou baie lief was vir mekaar en hul lewens saam wou deurbring. My seun sê toe vir my dat 'seuns' ook kan trou. Aangesien hy nie die koerante lees nie, was ek gretig om te verstaan hoe hy hierdie siening gevorm het. Blykbaar het sy versorger by die kleuterskool, 'n homoseksueel, vir die hele klas vertel dat hy goeie nuus het: wanneer hulle groot is, kan hulle met 'n meisie of 'n seun trou.
Bid: dat die lering van diegene wat jonk is wys moet wees en nie op nie-konformistiese weë gerig moet word nie. (Ps.25:5)
Meer: http://www.christian.org.uk/news/boy-3-taught-about-gay-marriage-in-nursery/