Nuwe navorsing dui daarop dat vroue met 'n hoë vlak van alkoholinname meer geneig is om die oggend-na-pil te neem of 'n aborsie te hê. Volgens die University College London-studie het vroue wat drink 'n 40 persent groter kans om ten minste een aborsie in die afgelope jaar te hê. Verder het die navorsing bevind dat vroue wat die aanbevole weeklikse alkohollimiet oorskry 80 persent meer geneig was om die oggend-na-pil te gebruik. Norman Wells, direkteur van die Family Education Trust, het in kommentaar gesê dat die bevindinge toon dat alkoholverbruik nie onderskat moet word nie. 'Die belangrikheid van 'n stabiele gesinsagtergrond en verantwoordelike ouerskap kan nooit oorskat word nie.' Intussen het planne om minimum pryse vir alkohol in die Groter Manchester-omgewing in te stel, ondersteuning van premier David Cameron ontvang.
Bid: dat die wetlike raamwerk wat binge drink aanmoedig, verander mag word om dit te ontmoedig. (Luk.11:53)
Meer: http://www.theway.co.uk/feature.php?id=8174&this=Alcohol_fuelling_abortions,_study_suggests