Britse Eilande
Een uit elke drie kinders het teen die ouderdom van tien toegang tot 'n 'tsoenami' van eksplisiete pornografiese beelde op die internet, het 'n studie aan die lig gebring. Vier…
Christian Concern sê dankie vir jou volgehoue ondersteuning van 'Nie Skaam nie' (Sien Gebedswaarskuwing 3910). Met net 'n paar dae oor tot die bekendstelling van 1 Desember, groei momentum. Handtekeninge…