Gevangenisbeamptes het gewaarsku teen Islamitiese 'bendekultuur' in tronke nadat syfers getoon het die aantal Moslem-gevangenes het die hoogte ingeskiet in vergelyking met ander gelowe. Statistieke wat deur die Sunday People…
Milk & Honey, 'n nie-winsgewende organisasie en aanlyn-spilpunt vir jong vroue het die naweek hul eerste geleentheid 'The Precious Conference' bekendgestel. St Mary's Church in Marylebone het hul deure oopgemaak…
’n Christen-onderwyseres van Londen word ondersoek omdat sy geweier het om ’n les te gee wat vir kinders vertel dat alle teenstanders van gay-huwelike homofobes is. Die naamlose onderwyser het…
Die Just Festival het sy ambisieuse 2013-program in Edinburgh van stapel gestuur, met 'n uitdaging om brûe te bou en hindernisse tussen gemeenskappe, wêreldwyd en plaaslik, af te breek. Die…
Die Kerk van Engeland staar 'n nuwe botsing met die koalisie oor welsynshervorming in die gesig nadat hulle 'n nuwe verslag gepubliseer het waarin ministers daarvan beskuldig word dat hulle…
Dinsdag het die BBC berig - Die hooggeregshof het beslis dat Londense polisiebeamptes wat die persoonlike besonderhede van 'n vrou tydens 'n vakbondsaamtrek in 2011 geneem het, onregmatig opgetree het.…