Britse Eilande
In die afgelope twee maande is vyftien Britse kerke anonieme dreigbriewe gestuur waarin hulle gesê het om dienste te staak of aangeval te word. Die briewe is met die hand…
Jeremy Hunt, minister van buitelandse sake, het onlangs 'n regeringsoorsig oor die wêreldwye vervolging van Christene van stapel gestuur. Hy het gesê: 'Die VK kan en moet meer doen vir…