Articles
Tien burgerlikes is dood nadat gewapende mans 'n kroeg in Sentraal-Nigerië se Plateau-staat bestorm en op klante losgebrand het, sê die owerhede. Volgens ooggetuieverslae het die aanvallers militêre uniforms gedra,…
Polisie en betogers bots ná duisende saamtrek oornag teen president Morsi se aanname van uitgebreide magte. Die Egiptiese polisie het traangas in Kaïro se Tahrir-plein afgevuur, waar 'n paar honderd…