Die VN se menseregteverteenwoordiger in die Oekraïne het gewaarsku dat 'n donker skaduwee opduik oor die vooruitsig om volgende naweek se presidensiële verkiesing in die ooste van die Oekraïne te…
Die VN se menseregteverteenwoordiger in die Oekraïne het gewaarsku dat 'n donker skaduwee opduik oor die vooruitsig om volgende naweek se presidensiële verkiesing in die ooste van die Oekraïne te…
Die regering van Sri Lanka het 'n godsdienstige polisie-eenheid geskep om geskille te besleg wat voortspruit uit toenemende onverdraagsaamheid teenoor minderhede deur Boeddhistiese groepe. Baie Christene en Moslems in Sri…
Daar was baie getuienisse in onlangse jare, van die Here Jesus wat Homself deur drome aan lede van Islam openbaar het. Drome is een van die belangrikste maniere waarop Moslems…
Die wettiging van geassisteerde selfmoord sal 'n 'Pandora se boks' oopmaak en tot 'aaklige gevolge' lei, het 'n senior Rooms-Katolieke aartsbiskop gesê. Aartsbiskop Antonio Mennini het verduidelik dat die 'realiteit'…
Ds John Chalmers, aangewese moderator van die Kerk van Skotland, sal drie dae na die referendum oor Skotse onafhanklikheid 'n versoeningsdiens hou. Die Kerk sê dat die diens, waarheen leiersfigure…