Articles
’n Week ná die doodbrand van die Christenegpaar Shama en Shahzad in die Punjab, het die polisie Qaiser Ayub (40) van Lahore van ’n beweerde daad van godslastering beskuldig. Mnr…
ISIS het foto's vrygestel wat wys hoe kinders van ongeveer tien jaar oud in soldaat-uniforms opgelei word om aanvalsgewere soos AK47's te gebruik om mense in Irak en Sirië dood…