In Februarie is u gevra om te bid vir suksesvolle politieke onderhandelinge om stabiliteit te bring in die Jemen waar gewapende mans in die strate rondloop en 'n paar duisend…
'n Simbool wat Christene teiken het, het 'n beweging aangewakker. IS het die Arabiese letter vir 'N' (om Nasarener of Christen aan te dui) op die huise van gelowiges in…
Twee Protestantse neefs, Casto Hernández en Juan Placido Hernández, is gevange geneem en toe saam met hul gesinne uit hul gemeenskap geskors nadat hulle geweier het om hul godsdiensoortuigings te…
Elf mediese studente en dokters van Soedanese oorsprong het na Sirië gegaan om mediese bystand aan IS te verleen. Lede van die groep het teksboodskappe gestuur waarin hulle gesê het…
Siriërs voel 'toenemend meer deur die wêreld verlaat', aangesien wêreldwye aandag op IS-militante fokus terwyl geweld en regeringsburokrasie die lewering van hulp en mediese voorrade aan 12 miljoen mense verhinder.…
Muhammad Buhari wil die huidige Christelike president van Nigerië vervang. Buhari het in die verlede gesê: 'Sharia moet regoor Nigerië ingestel word. Ek sal voortgaan om openlik en binne my…