Die oorlog in die Oekraïne en die swak globale ekonomie het diktators, regimes en terroriste in staat gestel om voordeel te trek uit die situasie terwyl die wêreld se aandag…
Jair Bolsonaro het in Oktober die presidensiële verkiesing teen Lula da Silva verloor, maar sy ondersteuners aanvaar nie dat hy verloor het nie. Op 8 Januarie het duisende belangrike regeringsterreine…
Die 11-jarige Abdel by 'n Turkye-vlugtelingkamp het die meeste aande 'n Nuwe Testament gelees wat plaaslike Christenwerkers vir hom gegee het - tot die hartseer van sy Moslem-ouers. Sy ma…
Die Verenigde Arabiese Emirate het Sultan al-Jaber aangestel om die volgende ronde klimaatsamesprekings in Dubai voor te sit. Hy is uitvoerende hoof van Abu Dhabi se staatsbeheerde oliemaatskappy en hou…
Wanneer ons 'n nuwe jaar binnegaan, laat ons nie vergeet dat God in die ewigheid woon, buite ruimte en tyd nie. Al die tyd is voor Hom, alles op dieselfde…
Op 2 Januarie het twee pastore, Al en Vivian Robinson, opslae gemaak nadat hulle in verskriklike sneeustorms uitgegaan het om mense te red wat vasgevang is in 12-voet-sneeudryf wat hulle…