10% van die Seychelle is afhanklik van heroïen. Verslawing dreig om hulle te oorweldig. Buitelandse werkers word ingebring om die werk te doen wat dwelmafhanklike plaaslike inwoners nie kan doen…
Hierdie week het 'n Amerikaanse regter die Switserse myn- en kommoditeitsreus Glencore beveel om US$700 miljoen te betaal in 'n langdurige korrupsieondersoek. Glencore het verlede jaar skuldig gepleit dat hy…
Vanaf sononder op 22 Maart sal meer as 'n biljoen Moslems regoor die wêreld hulle van eet, drink, rook en seks weerhou van dagbreek tot sononder gedurende die heilige maand…
Naskokke skud steeds die oostelike Middellandse See so ver as Irak, na aanleiding van die hewige aardbewings in die suide van Turkye en Noord-Sirië wat meer as 50 000 dooies…
Noah was 'n Christelike student aan die Morehead Universiteit wat van die Asbury-herlewing gehoor het. Op 11 Februarie, toe sy kamermaat voorgestel het hulle gaan na Asbury, het hy geweier.…
Ons het almal die afgelope weke God geprys terwyl ons gehoor het van 'n toenemende aantal Amerikaanse Christelike universiteite wat God se Heilige Gees ervaar wat kragtig in en deur…