President Poetin se hardhandige politiek voor die September-verkiesing het vir weke straatprotes veroorsaak. Russe lug 'n reeks griewe oor ekonomiese stagnasie en die Kremlin se geopolitieke isolasie. Poetin het Rusland…
In sewe maande het meer as 500 gemeentes die Russies-geaffilieerde kerk verlaat om by 'n nuutgeskepte Ortodokse Kerk van Oekraïne aan te sluit. Gevolglik het die Russiese kerk byna 5%…
Mission Australia is 'n Christelike liefdadigheidsorganisasie wat minderbevoorregte gesinne en kinders ondersteun, teen haweloosheid en kwessies rondom geestesgesondheid en verslawing beveg. Hulle het jongmense van 15-19 jaar genooi om deel…
In Julie is minstens agt mense buite 'n kerk beseer deur 'n IS-motorbom, in 'n gebied wat deur die Koerdiese YPG-milisie gehou word. Op dieselfde dag in Afrin, op die…
Verre daarvan om hervorming te sien nadat Robert Mugabe omvergewerp is, het die land in 'n dieper krisis verval namate miljoene 'tot armes verminder' word. Kragonderbrekings van dagbreek tot lank…
Bid asseblief vir 'n oplossing tussen Hongkong se pro-demokrasie mense en China se regering. Nadat die polisie soveel rondtes traangas op een dag afgevuur het as gedurende die hele maande…