Articles
Gesprekke sal nou hierdie week in Katar begin, met die doel om 'n einde te maak aan twee dekades van oorlog en die verlies van duisende lewens in Afghanistan. Hulle…
Antarktika se 'Thwaites Glacier' wat 'n duisend myl van die naaste navorsingsbasis is, is deur wetenskaplikes van die British Antarctic Survey ondersoek. Die gletser is besig om vinnig te smelt…