400 000 mense is uit 'rooi sones' in die stad Goma, die tuiste van tussen 560 000 en 'n miljoen mense, ontruim. Nyirangono se lawavloei het honderde huise en besighede…
Ons gaan voort om te bid vir die vrede van Jerusalem en dank God dat die brose wapenstilstand tussen Israel, Hamas en die Palestynse Islamitiese Jihad-terreurgroepe in Gasa voortduur. Hamas…
’n Vlaag betogings spoel sedert 28 April oor Colombia. Teen 31 Mei was 59 mense dood. Betogers versper sleutelpaaie, wat 'n tekort aan brandstof en voedsel veroorsaak, en daar was…
'n Internasionale groep wetenskaplikes het etiese riglyne laat vaar sodat hulle veertig dae lank babas kan laat groei, met die uitsluitlike doel om hulle vir navorsing dood te maak. Die…
Ons het onlangs gebid vir die vang van terroriste in Indonesië wat vier Christene vermoor het. Sien 'As jy die ongelowiges ontmoet, slaan die nekke' (Koran 47:4). Indonesië, die wêreld…
Sedert die militêre junta die mag in Mianmar in Februarie se staatsgreep oorgeneem het, het gewelddadige weerstand teen die regime toegeneem. Jong mense regoor die land het begin om die…