Articles
Die VN het berig die aantal Afgaanse burgerlikes wat dood of beseer is, het skerp toegeneem sedert die Westerse koalisie uit die land begin trek het. Altesaam 1 659 burgerlikes…
Met die eerste stappe na 'n demokratiese regering in 2019, het Tunisiërs gehoop dat hul politieke instellings en politici op die behoeftes van die bevolking sou reageer. Die Arabiese Lente…