Grace, gebore en getoë in Bethlehem, gee klas by Bethlehem Bybelkollege en bedien haar plaaslike kerk. Die Heilige Land se Christenbevolking is net 1%. Grace het gesê: 'Vandag in Bethlehem,…
Die Institute for Monitoring Peace and Cultural Tolerance in School Education (IMPACT-se) sê: 'Skoolkinders word daagliks gebreinspoel deur Palestynse leiers en "geleerdes" wat haat teen Jode leer. Hulle is verseker…
Aartsbiskop Joseph D'Souza het gesê: 'In Belguam laat die polisie nie Christelike groepe toe om in plaaslike kerke, huisgroepe en sale bymekaar te kom nie. Hierdie situasie sal die onvermoë…
Die Vervolger van die Jaar-toekennings het 'n lig geskyn op die wêreld se mees onderdrukkende lande, entiteite en individue. As gevolg van die land se verskillende terreurgroepe en die gebrek…
Die Filippyne het gemiddeld twintig storms en tifone jaarliks, wat oeste, huise en infrastruktuur uitwis. Die sterkste vanjaar, Tifoon Rai, het 375 mense doodgemaak en nog sterftes word verwag namate…
Volgens militêre bronne het vermeende IS-verwante ekstremiste op 15 Desember ’n pastoor in Cabo Delgado onthoof en sy vrou gedwing om sy kop na die polisiestasie te dra. Die monsteragtige…