Joe Biden het gesê daar sal wêreldwyd 'enorme gevolge' wees as Rusland die Oekraïne binneval en persoonlike sanksies teen Poetin dreig indien hy dit doen. Sy kommentaar het gekom terwyl…
Islamitiese ekstremiste wen veld in Afrika suid van die Sahara, insluitend Burkina Faso en Mali. Christene word gebombardeer, vermoor en ontvoer; skole word afgebrand. Jihadiste het godsdiensleiers en plekke van…
Zafar Bhatti, 'n Pakistanse Christen, is in 2017 skuldig bevind aan 'godslastering' en tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Hy het sedertdien geveg om sy naam skoon te maak, maar ’n appèlhof…
Die Peruaanse regering het internasionale steun gevra nadat 6 000 vate ru-olie op strande gespoel het in die 'ergste ekologiese ramp' in onlangse geskiedenis. Tonga se vulkaanuitbarsting het veroorsaak dat…
Youtube het 'n preek oor seksualiteit deur die Amerikaanse pastoor John MacArthur verwyder. Die preek het hul 'haatspraakbeleid' geskend toe hy gesê het 'daar is nie iets soos transgender nie.…
Die VN ondersoek die dood van mense in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) deur regeringsmagte en huursoldate saam met die Russiese private militêre maatskappy Wagner. Meer as dertig burgerlikes is dood,…