Die wêreld het met skok en hartseer dopgehou wat in die Oekraïne gebeur. Duisende regoor die VSA gaan die strate in om hul ondersteuning te wys, insluitend 'n groot groep…
Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) het 'n nasionale indaba (konferensie met inheemse stamme) van stapel gestuur om belangstellendes te betrek om oplossings te vind vir spanning oor buitelanders wat…
Die Horing van Afrika is in ’n krisis met droogte en voedselonsekerheid. 20 miljoen word geraak of het hulp nodig; bid vir die oorlewingsbehoeftes van beide vee en mense om…
Die World Evangelical Alliance (WEA) en World Without Orphans (WWO) doen 'n beroep op kerke om in 'n krisis te help. Die 'Lancet Child and adolesscent health modeling report', deur…
Saoedi-Arabië het 81 mense tereggestel wat skuldig bevind is aan misdade wat wissel van moorde tot om aan militante groepe te behoort, die grootste bekende massa-teregstelling wat in die koninkryk…
Na amper 'n week se stap en rof slaap, het drie jong mans by Nacaca, 'n verplasingskamp in die Cabo Delgado-provinsie, aangekom. Hulle het so ver as wat hulle kon…