Articles
Yobs in Wes-Yorkshire het Bybels verbrand en gesangboeke gesny in 'n aanval teen 'n Metodistekerk in 'n dorpie naby Bradford. Die aanval op die Birkenshaw Metodistekerk is vroeër vandeesweek ontdek…
Veteraan kampvegter vir burgerregte en Baptiste-predikant, ds Jesse Jackson, het Christene aangemoedig om nooit op te hou veg vir die armes nie - veral in hierdie tydperk van soberheid. Tydens…