Articles
'n Senior Turkse Protestant het gesê dat sy land se klein Christelike kerke steeds ernstige ontberings ondervind, ondanks onlangse beloftes deur die regering om die beskerming van godsdiensregte te verbeter.…
Daar is geen plek in die Britse wetgewing vir Christelike oortuigings nie, ondanks dié land se lang geskiedenis van godsdiensbeoefening en die tradisies van die gevestigde Kerk, het twee regters…