Prys: £1,00 (1-9), £0,80 (10+)

Hierdie gids is om jou te help of jy nou alleen bid, in 'n klein groepie of 'n groot gebedsbyeenkoms lei. Die idees kan vir enige ouderdomsgroep aangepas word. Dit sal nuttig wees of jy vir verskillende vervolgde nasies bid as deel van 'n voortdurende siklus van gebed, en of jy net spesifiek op een nasie of mensegroep fokus.